Misty River is ongeveer 95km vanaf Klerksdorp geleƫ.

 

Visvang, bootritte ens besprekings kan dmv die web gemail word of tel 0832793262 Louis van Wyk.

 

Daar is 5 kamers met dubbelbeddens en enkelbeddens met linne. Al die kamers het eie badkamers met storte. Volledige kombuis met ys/vrieskas hout/charcoal te koop.

 

Progun lede betaal R50-00 per nag en nie-lede R80-00. Kinders o/12 gratis.

 

Aanwysings na Misty River